Blogs

photo-1558021212-51b6ecfa0db9.jpg

"Wie meer wil weten moet woorden eten"


– Gerrit Kouwenaar

Elkeen van die studiegroeplede verkry elke studiejaar toegang tot ’n unieke blogruimte op die Samespraakwebtuiste. Dié blogruimte dien ’n veelvoudige doel. Vorderings- en navorsingsverslae van elke lid se gekose projek kan byvoorbeeld op die blog gepubliseer word. Lede word ook uitgenooi om enige rubrieke, akademiese essays, resensies en kreatiewe bydraes op die webblog te publiseer. ’n Videobank met argiefmateriaal van werkwinkelsessies, skrywerswerkswinkels en miniseminare sal op Samespraak se YouTube-kanaal gepubliseer word.