Afgelope seminare 2022

Klara du Plessis

Prof Yves T’Sjoen en Prof Alwyn Roux in gesprek met die Suid-Afrikaans-Kanadese digter Klara du Plessis.

Datum van aanbieding: 19 Oktober 2022

Prof Willie Burger

‘Wat gebeur wanneer Teorie ‘n metode word? Gedagtes rondom literêre kritiek wat gelykgestel word aan kritiese denke.’

Datum van aanbieding: 19 Oktober 2022

Dr Juliana M Pistorius

‘Met woorde soos met klanke.
Musiek, interdissiplinariteit en die dekoloniale opsie’.

Datum van aanbieding: 27 September 2022

Terblanche Delport

‘Kunsmatige Intelligentsia en die Algoritmes van die gode.’

Datum van aanbieding: 27 September 2022

Prof Jürgen Pieters

‘Boeken als medicijn en vergif. Bibliotherapie en leeszorg.’

Datum van aanbieding: 27 September 2022

 

Els de Groen, Dr Pieter Odendaal & Prof Susan Smith

Alwyn Roux en Yves T’Sjoen in gesprek met Els de Groen, Pieter Odendaal en Susan Smith oor die klimaatdigters-inisiatief.

Datum van onderhoud: 13 April 2022.

 
 

Martjie Bosman, Dr Daniel Hugo
& Prof Nachoem M. Wijnberg

Alwyn Roux en Yves T’Sjoen in gesprek met Martjie Bosman , Daniel Hugo en Nachoem M. Wijnberg oor Hugo se vertaling van Wijnberg se Liedjes (2006), waarvan die tweetalige Liedjes/Liedjies (2021) by Imprimatur Uitgewers verskyn het. Datum van onderhoud: 2 Maart 2022.